Hoekom Paraguay?

Lewensstyl

  • lae bevolking, 7 miljoen
  • lae lewenskostes
  • subtropiese klimaat
  • vriendelike mense
  • af van die gebaande weg
  • goeie mediese dienste in Asunción

Vryheid en geleentheid

Dis geen geheim dat persoonlike en ekonomiese vryhede besig is om in baie lande te verdwyn. Dis anders hier As jy selfversorgend is en kan leef sonder uitgedeelde goedere, sal jy dit as ‘n skeppie van vars lug beskou

Lae belasting

  • top persoonlike/korporatiewe belastingkoers 10%
  • lae belastinglas 14% van totale plaaslike inkomste
  • belasting-vriendelik vir beleggers, Wet #60/90
  • die regering los jou alleen